1 Samuel 17:50 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met die slingervel en klip was Dawid sterker as die Filistyn en het hy hom verslaan en doodgemaak. Dawid het nie eens 'n swaard by hom gehad nie!

1 Samuel 17

1 Samuel 17:48-51