1 Samuel 17:49 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe steek Dawid sy hand in die sak, vat 'n klip daaruit, gooi met die slingervel, en tref die Filistyn teen die voorkop. Die klip het in sy voorkop ingedring, en hy het vooroor geval op die grond.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:39-53