1 Samuel 17:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Filistyne het hulle krygsmag opgeroep. Hulle het bymekaargekom in Soko wat aan Juda behoort, en het kamp opgeslaan in Efes-Dammim tussen Soko en Aseka.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:1-8