1 Samuel 16:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Telkens wanneer die boosaardige gees in Saul was, het Dawid die lier gevat en daarop gespeel. Dan het Saul bedaar, en die boosaardige gees het van hom af padgegee.

1 Samuel 16

1 Samuel 16:15-23