1 Samuel 15:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Samuel het vir hom gesê: “Soos jou swaard vrouens kinderloos gemaak het, so sal jou ma onder die vrouens kinderloos wees.”En Samuel het vir Agag in stukke gekap voor die Here in Gilgal.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:30-35