1 Samuel 15:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe beveel Samuel: “Bring vir koning Agag van Amalek na my toe.”Agag het opgeruimd na hom toe geloop en gesê: “Nou is ek nie meer bang dat hulle my sal doodmaak nie.”

1 Samuel 15

1 Samuel 15:28-35