1 Samuel 13:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Samuel het daarna opgestaan en van Gilgal af na Gibea in Benjamin toe vertrek. Saul het toe die manskappe wat nog by hom was, getel: omtrent ses honderd man.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:8-22