1 Samuel 13:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar nou sal jou koningskap nie bestendig word nie. Die Here sal vir Hom 'n man na sy hart soek. Die Here sal hóm aanstel as regeerder oor sy volk, want jy het nie gedoen wat die Here jou beveel het nie.”

1 Samuel 13

1 Samuel 13:10-22