1 Samuel 12:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar julle voorvaders het die Here hulle God vergeet. Hy het hulle oorgegee in die mag van Sisera, die leëraanvoerder van Hasor, en in die mag van die Filistyne en van die koning van Moab, wat almal teen julle voorvaders oorlog gemaak het.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:8-10