1 Samuel 12:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Nadat Jakob in Egipte gekom het, het julle voorvaders na die Here geroep om hulp. Die Here het toe vir Moses en Aäron gestuur, en hulle het julle voorvaders uit Egipte uit gelei en in hierdie land laat woon.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:1-11