1 Samuel 12:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hele volk het vir Samuel gesê: “Bid tot die Here u God vir ons sodat ons nie sterwe nie, want by al ons sondes het ons nog boonop 'n verkeerde ding gedoen deur vir ons 'n koning te vra.”

1 Samuel 12

1 Samuel 12:10-20