1 Samuel 12:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Samuel het die Here aangeroep, en die Here het op dieselfde dag donderslae en 'n stortreën gegee, en die hele volk het groot ontsag gekry vir die Here, en ook vir Samuel.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:17-25