1 Samuel 10:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Samuel sê toe vir die hele volk: “Sien julle die een vir wie die Here uitgekies het? Daar is niemand soos hy onder die hele volk nie!”Toe juig almal en sê: “Lank lewe die koning!”

1 Samuel 10

1 Samuel 10:18-27