1 Samuel 10:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het gehardloop en hom daarvandaan gebring en hom tussen die volk laat staan. Hy was 'n kop langer as enige van sy volksgenote.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:21-24