1 Petrus 5:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Pas die kudde van God wat aan julle toevertrou is, goed op. Hou toesig oor hulle, nie uit dwang nie, maar gewillig soos God dit verwag; nie om eie gewin nie, maar uit toegewydheid;

1 Petrus 5

1 Petrus 5:1-12