1 Petrus 5:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

As mede-ouderling en getuie van die lyding van Christus en ook deelgenoot aan die heerlikheid wat geopenbaar sal word, dring ek by die ouderlinge onder julle daarop aan:

1 Petrus 5

1 Petrus 5:1-9