1 Kronieke 9:43-44 Afrikaans 1983 (AFR83)

43. en Mosa die vader van Bina. Dié se seun was Refaja, sý seun Elasa, en sý seun Asel.

44. Asel het ses seuns gehad. Hulle name was Asrikam, Bokeru, Ismael, Searja, Obadja en Ganan. Hulle was die seuns van Asel.

1 Kronieke 9