1 Kronieke 8:40 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die seuns van Ulam was strydbare manne en boogskutters. Hulle het baie kinders en kleinkinders gehad, honderd en vyftig altesaam.Al hierdie mense was afstammelinge van Benjamin.

1 Kronieke 8

1 Kronieke 8:30-40