1 Kronieke 27:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Asmawet seun van Adiël was in beheer van die skatte van die koning. Jonatan seun van Ussia was in beheer van die skatte op die platteland, in die stede, dorpe en vestings.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:23-26