1 Kronieke 27:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Joab seun van Seruja het begin om 'n opname te maak, maar dit nie afgehandel nie, want daardeur het die toorn van die Here teen Israel losgebreek. Daarom is die getal nie opgeneem in koning Dawid se annale nie.

1 Kronieke 27

1 Kronieke 27:23-32