1 Kronieke 26:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die lot vir die oospoort het op Meselemja geval. Toe hulle vir sy seun Sagaria, die verstandige raadgewer, die lot werp, is hy vir die noordpoort geloot.

1 Kronieke 26

1 Kronieke 26:13-16