1 Kronieke 19:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Aramese state sien dat hulle deur die Israeliete verslaan is, het hulle afvaardigings gestuur om die Arameërs oorkant die Eufraat te laat kom, en Sobak die hoof van Hadad-Eser se leër het die leiding geneem.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:12-18