1 Kronieke 19:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Ammoniete gewaar dat die Arameërs vlug, het die Ammoniete ook voor sy broer Abisai op die vlug geslaan en die stad ingegaan. Joab is toe na Jerusalem toe.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:12-19