1 Kronieke 18:16-17 Afrikaans 1983 (AFR83)

16. Sadok seun van Agitub, en Agimelek seun van Abjatar was priesters, en Sausa was staatsekretaris.

17. Jojada se seun Benaja is aangestel oor die koning se Filistynse lyfwag. Die ouer seuns van koning Dawid was in sy persoonlike diens.

1 Kronieke 18