1 Kronieke 18:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jojada se seun Benaja is aangestel oor die koning se Filistynse lyfwag. Die ouer seuns van koning Dawid was in sy persoonlike diens.

1 Kronieke 18

1 Kronieke 18:16-17