1 Kronieke 17:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Het Ek ooit terwyl Ek saam met die Israeliete rondgeswerf het, vir een van die leiers wat Ek beveel het om die leiding van my volk Israel op hom te neem, gesê: ‘Waarom bou julle nie vir My 'n huis wat met sederhout versier is nie?’

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:1-9