1 Kronieke 17:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die dag af dat Ek Israel hierheen laat trek het tot vandag toe het Ek nie in 'n huis gewoon nie. Ek het van tent na tent en van woonplek na woonplek gegaan.

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:3-11