1 Kronieke 17:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“My God, U het nadruklik vir u dienaar gesê dat U vir hom 'n huis sal vestig, en daarom het u dienaar die vrymoedigheid gehad om sy gebed tot U te rig.

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:15-27