1 Kronieke 17:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

sodat dit vas kan staan en u Naam vir altyd groot kan wees as daar gesê word: Die Here die Almagtige, die God van Israel, Hy is God van Israel. Die nageslag van u dienaar Dawid bestaan voort voor U.

1 Kronieke 17

1 Kronieke 17:17-27