1 Kronieke 15:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid, die leiers van Israel en die aanvoerders van duisend het die verbondsark van die Here in feestelike stemming uit die huis van Obed-Edom gaan inbring.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:22-29