1 Kronieke 15:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priesters Sebanja, Josafat, Netanel, Amasai, Sagaria, Benaja en Eliëser het die trompette geblaas voor die ark van God uit. Obed-Edom en Jegija was ook poortwagte by die ark.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:16-29