1 Kronieke 15:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Leviete het toe die volgende manne laat aantree: Heman seun van Joël; uit sy ampsgenote Asaf seun van Berekja; uit die Merarigroep hulle ampsgenoot Etan seun van Kusaja.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:9-24