1 Kronieke 15:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het Dawid die hoofde van die Leviete beveel om hulle ampsgenote, die sangers, te laat aantree met musiekinstrumente, harpe, liere en simbale, om die feesvreugde hard te laat weergalm.

1 Kronieke 15

1 Kronieke 15:10-25