1 Kronieke 13:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dawid was diep ontsteld omdat die Here vir Ussa so weggeskeur het en hy het daardie plek genoem Ussa-se-Skeur. Dit is nou nog die naam.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:7-14