1 Kronieke 13:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die toorn van die Here het teen Ussa ontvlam; die Here het hom getref omdat hy met sy hand aan die ark geraak het, en hy het daar langs die ark gesterf.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:6-14