1 Kronieke 12:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle was bewapen met pyl en boog en kon ewe goed met die regter- as met die linkerhand slingervel gooi en boog skiet. Hulle was van Saul se stamgenote uit Benjamin.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:1-3