1 Kronieke 12:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die volgende manne het al in Siklag by Dawid aangesluit toe hy nog verban was deur Saul seun van Kis. Hulle het tot Dawid se groep dapper manne behoort en was sy strydmakkers in die oorlog.

1 Kronieke 12

1 Kronieke 12:1-6