Dawid het destyds gesê: “Enigeen wat die eerste 'n Jebusiet neervel, word leier en aanvoerder!”Joab seun van Seruja het toe eerste die stad ingegaan en hy het leier geword.