Die inwoners van Jebus het vir Dawid gesê: “Hier sal jy nie inkom nie.”Tog het Dawid die Sionsvesting ingeneem: dié is nou die Dawidstad.