1 Kronieke 11:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

en gesê: “Mag God my daarvan bewaar dat ek dit sou drink. Sou ek die bloed van hierdie manne ten koste van hulle lewens wou drink? Hulle het dit met lewensgevaar gebring, en ek durf dit nie drink nie.”Dit is wat die drie helde gedoen het.

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:15-29