1 Kronieke 11:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die drie het toe deur die Filistynse kamp geglip en water gaan skep uit die put in Betlehem se poort. Hulle het dit vir Dawid gebring, maar hy wou dit nie drink nie. Hy het dit as 'n offer vir die Here uitgegiet

1 Kronieke 11

1 Kronieke 11:11-26