1 Korintiërs 15:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is immers die geringste van die apostels en is nie werd om 'n apostel genoem te word nie, omdat ek die kerk van God vervolg het.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:3-16