1 Korintiërs 15:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar deur die genade van God is ek wat ek is. Sy genade aan my was nie tevergeefs nie; inteendeel, ek het harder gewerk as hulle almal; eintlik was dit nie ek nie, maar die genade van God wat by my is.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:1-11