1 Korintiërs 15:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer alles dan aan die Seun onderwerp is, sal Hy Hom ook self onderwerp aan die Vader wat alles aan Hom onderwerp het. So sal God alles wees vir alles.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:18-32