1 Korintiërs 15:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar staan immers geskrywe: “Alles het Hy aan Hom onderwerp.” Maar as die Skrif sê dat alles aan Christus onderwerp is, is dit duidelik dat die Vader wat alles aan Hom onderwerp het, uitgesonder is.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:25-33