1 Korintiërs 14:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

So is dit ook met julle. As julle ongewone tale of klanke gebruik en nie 'n verstaanbare woord praat nie, hoe sal 'n mens weet wat daar gesê word? Dan praat julle mos in die wind!

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:5-12