1 Korintiërs 14:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

En nou, broers, as ek na julle toe kom en ongewone tale of klanke gebruik, van watter nut sal ek vir julle wees? Ek sal vir julle net van nut wees as ek 'n openbaring of kennis of profesie of lering aan julle meedeel.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:4-8