1 Korintiërs 14:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sou graag wil hê dat julle almal ongewone tale of klanke gebruik, maar nog liewer dat julle profeteer. Die een wat profeteer, is van groter betekenis as die een wat ongewone tale of klanke gebruik, tensy hy dit ook uitlê, sodat die gemeente daardeur opgebou kan word.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:4-6