37. Iemand wat dink dat hy 'n profeet is of 'n ander gawe van die Gees besit, moet erken dat wat ek aan julle skrywe, 'n bevel van die Here is.
38. Maar as iemand dit nie erken nie, sal God hom ook nie erken nie.
39. Daarom, my broers, beywer julle om te profeteer en moenie die gebruik van ongewone tale of klanke verhinder nie.
40. Alles moet egter gepas en ordelik geskied.