1 Korintiërs 14:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Iemand wat dink dat hy 'n profeet is of 'n ander gawe van die Gees besit, moet erken dat wat ek aan julle skrywe, 'n bevel van die Here is.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:35-40